About Richter Simbras

We pursuit for toughened,custom cattle that work. Fertility and structural correctness of our cattle are non-negotiable. We try to have cattle available every year on our auction of value and quality.

richter simbras icon

Founded

Richter Simbras was registered in 1999 and was selected out of a good established Brahman and Simmental stud formed by my father.  After I’ve finished my studies at Stellenbosch I’ve taken over the stud management with financial management in the middle of the activities on the farm.

What we are up to

  • 21 May 2018

    Facebook

    Kom kuier by RICHTER SIMBRAS se 13de produksieveiling! STAP AAN BOORD: 11 Julie 2018 om 11:00 deur die hek op Leeukop, buite Bloemfontein. AANBOD: 25 Stoetbulle (waarvan 12 Poenas) & 80 dragtige koeie en verse. Vanjaar se aanbod beloof om jou kudde weer vlerke te gee. So kom VLIEG saam. Sien jou daar!

  • 15 May 2018

    Facebook

    Richter Simbras se 13de veiling vind op 11 Julie 2018 om 11:00 op Leeukop, buite Bloemfontein, plaas. AANBOD: 25 Stoetbulle (waarvan 12 Poenas) en 80 dragtige koeie & verse. Kom VLIEG saam!

  • 03 May 2018

    Facebook

    Gee jou kudde vlerke en kom vlieg saam... Richter Simbras se 13de veiling vind op 11 Julie 2018 om 11:00 op Leeukop, buite Bloemfontein, plaas. 25 Stoetbulle (waarvan 12 Poenas) en 80 dragtige koeie & verse word aangebied. Sien jou daar!

  • 25 Apr 2018

    Facebook

    Pak jou tas en kom VLIEG saam... Richter Simbras se 13de veiling vind vanjaar op 11 Julie om 11:00 op Leeukop, buite Bloemfontein, plaas. 25 Stoetbulle (waarvan 12 Poenas) en 80 dragtige koeie & verse word aangebied. Die aanbod is tops. Sien jou op die aanloopbaan!

  • 16 Apr 2018

    Facebook

    Die wolke pak weer mooi saam oor Leeukop, buite Bloemfontein. Die span van 25 jong stoetbulle, waaronder 12 Poenas, word op 11 Julie 2018 op Richter Simbras se 13de veiling aangebied. Hulle groei mooi - kan nie wag om te sien hoe die bulspan uiteindelik gaan uitdraai nie.

  • 16 Apr 2018

    Facebook

    Die Suid-Vrystaat juig na die welkome reën...en die bulle vir ons volgende veiling grinnik breed, want weiding is vir 'n slag vollop. Kom kuier op 11 Julie 2018 op Richter Simbras se 13de veiling op die plaas Leeukop, buite Bloemfontein. Jy sal nie spyt wees nie!

  • 03 Oct 2017

    Facebook

    Quatro-Pro Provider,SSG14121 (P) Baie dankie aan Quatro groep wat die bul aan ons verkoop het. Ons glo met sy stamboom as waarborg gaan hy fantasties teel!Hy is geteel uit van die beste lyne in die bedryf. Hier volg die foto's van Provider en van die diere in sy stamboom

Load More

Gallery

Stud Sires

Production sales and Competitions

Why Simbra?

Growth and Milk from Simmental

Good temperament

Hardness, Hair, Quality and Walk ability from Brahman

Contact Us

Plaas Leeukop

simbra place icon-01

chris@rsimbras.co.za

simbra mail icon-01

Facebook

Simbra like icon-01

082 555 4607

simbra phone icon-01

Directions

Latitude and longitude -29,332 26.3896.  Roete : From Bloemfontein ride N1 South , turn left at Aliwal – North of-ramp.  4km to kruising.  5 km to the T-junction , turn right to Dewetsdorp . 18 km to Richter Simbras board .

yskoud-e1395496769561